Hommeltuie word weer snags toenemend oor plase in die Suide opgemerk met boere wat bekommerd is oor wildstropery, veediefstal en die skending van hul privaatheid.
Vanjaar is ’n besige jaar vir maanjagters met 13 volmane (een meer as die gewone 12) met ’n blou maan – die tweede volmaan in ’n enkele kalendermaand – wat ook ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het omvattende regulasies onderteken wat verlofvoordele vir aangewese openbare ampsdraers reguleer, wat regte formaliseer wat wissel ...
WOLK VAN PUINDie mees algemeen aanvaarde verduideliking vir hoe die maan gevorm het, word die reuse-impakteorie genoem. Hiervolgens het ‘n Mars-grootte planeet met die ...
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 10:00 - A ...
Network Media Hub (NMH) se joernalis Annemarie du Toit het gaan vakansie hou in Thailand en veral haar besoeke aan die tempels geniet. Hier is sy in tradisionele Thai-drag by die t If you are an ...
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie plek-plek oor die noordelike en sentraal-oostelike dele, maar sonnig en warm tot baie warm in die Suide If you are an active ...
Honderde verkiesingsbeamptes wat tydens die plaaslike owerhede- en streekraadsverkiesings in November 2025 gewerk het, is ontevrede met die Verkiesingskommissie van Namibië ...
Duitsland het ’n dringende reiswaarskuwing teen Namibië en verskeie ander lande uitgereik wat sy burgers waarsku om versigtig te wees weens toenemende veiligheidskwessies ...
Die bekroonde Belgiese wildlewe-fotograaf Griet van Malderen se foto’s van Gamma het wêreldwyd opslae gemaak en ook verlede jaar aan haar ‘n eervolle vermelding in die gesogte Wildfotograaf van die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results