“Wie het vir my ‘n light?” Sy hou ‘n sigaret tussen haar duim en voorvinger vas, soos ‘n regte skollie. ‘n Dik blonde poniestert hang oor haar een skouer. “Margo?” Sy kyk vraend na my. Ek skud my kop.
Jare gelede toe ek besef ek hou vreeslik baie van die meer landelike atmosfeer op Elisenheim, net buite Windhoek, besluit ek om ’n erf te koop en ’n huis te bou. Maar dit is nie net vir koop en bou ...
Die Mossel Bay Advertiser het by haar pa, Manus aangeklop om te hoor hoe dit nou met sy dogter gaan. Die voorval het by die ...
Die dapper klein Johandré Blom (7), wie in Maart sy arm in ‘n krokodilaanval verloor het, is dié week terug skool toe en hy kan nie uitgepraat raak hoe lekker dit is om weer sy maats te sien nie.
Ek wil net graag probeer uitvind voor ek nou hardloop om allerhande toetse te laat doen of u my dalk raad kan gee. Ek is ''n vrou, 30 jaar oud, getroud en het 2 kinders 9 en 7 jaar oud. Ek is altyd ...
Carla Hansen* was in ʼn vriendskap vasgevang wat haar ongelukkig gemaak het. “Ek en sy was vanaf skooldae af vriendinne en ek het gedink omdat ons mekaar so lank al ken, moet ek met haar vriende bly.” ...
Cameron van Wyk is verkies is tot Skotland se groep vir die 2025 o20 Sesnasiereeks. Cameron van Wyk, ‘n oud-leerling van Hoërskool Dr EG Jansen, het sy merk op die rugbyveld gemaak in Skotland, waar ...
“Ons moet opstaan en duidelik en hard praat en ’n punt maak om Suid-Afrikaners bewus te maak dat ons sterk en kragtig is.” Die polisie moedig vroue dié Vrouemaand aan om gevalle van geslagsgeweld en ...
Menopouse is 'n onderwerp waaroor baie mense nie graag praat nie. Dis 'n onderwerp wat vroue al eeue lank skaam, ongemaklik in hul eie vel een self eensaam laat voel. Soms wonder jy dalk selfs of jy ...
The president cleared the way for a successor. He endorsed Vice President Kamala Harris, but there could still be a contest to determine who the nominee will be. By Adam Nagourney and Jennifer Medina ...
GEORGE NUUS - Sean Snyman se toewyding aan liefdadigheidswerk vir kinders met gestremdhede is sterker as ooit. Snyman gaan al sy toekomstige padwedlope daaraan wy om geld in te samel vir die jeug wat ...